Vlag van Grenada

Vlag van Grenada
Vlag van Grenada
Vlag van Grenada
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 3:5
Goedgekeur 7 Februarie 1974
Ontwerp ’n Rooi band buite om met ses geel sterre in, twee geel en twee groen driehoeke daar binne, ’n rooi skyf en ster in die middel en ’n klawertjie neutmuskaat aan die vlagpaalkant.
Ontwerp deur Anthony C. George
Wisselvormvlag van Grenada
Wisselvormvlag van Grenada
Gebruik Burgerlike en Staatsvaandel Burgerlike en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 7 Februarie 1974
Ontwerp Dieselfde as die nasionale vlag behalwe dat die verhouding verskil.
Wisselvormvlag van Grenada
Wisselvormvlag van Grenada
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Rooi Sint Joriskruis op ’n wit doek met die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Grenada is op 7 Februarie 1974 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi band buite om met ses geel vyfpuntige sterre aan die bo- en onderkant. Binne die rooi band is twee geel (bo en onder) en twee groen (vlagpaal- en wapperkant) driehoeke, ’n rooi skyf en vyfpuntige geel ster in die middel van die vlag en ’n klawertjie neutmuskaat in die groen driehoek aan die vlagpaalkant.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search